Zutphen
Zutphen is 'n stad en munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland. Dit is op die oosoewer van die rivier IJssel op die punt waar dit die Berkel ontmoet, 30 km noordoos van die provinsiale hoofstad Arnhem, geleë. Die naam Zutphen verskyn vir die eerste keer in die 11de eeu en beteken waarskynlik "suidveen" (sien ook: veen). In 2005 word die munisipaliteite van Zutphen en Warnsveld onder die naam Zutphen versmelt. In 2017 het die munisipaliteit 'n bevolking van 47 423.
Zutphen | |
---|---|
Stad | |
![]() Sint Walburgiskerk | |
![]() Vlag ![]() Wapen | |
![]() Ligging van Zutphenmunisipaliteit in Gelderland | |
![]() ![]() Zutphen Ligging van Zutphen in Gelderland | |
Koördinate: 52°8′0″N 6°12′0″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Annemieke Vermeulen (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 42,84 km2 (16,54 vk. myl) |
• Land | 41 km2 (16 vk. myl) |
• Water | 1,84 km2 (0,71 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 46 709 |
• Digtheid | 1,139/km2 (2,95/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 7200-7207, 7230-7232 |
Skakelkodes | 0575 |
Webwerf | www |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.