Zoeloemelkbessie
Die Zoeloemelkbessie (Manilkara concolor) is 'n klein boom wat voorkom vanaf Port St. Johns tot by Beira in Mosambiek asook in Eswatini. Dit groei gewoonlik in laagliggende woude. Die boom se vrugte is rond en gelerig. Die blaarpunte is gerond. Die boom se FSA-nommer is 586.[1]
Zoeloemelkbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. concolor |
Binomiale naam | |
Manilkara concolor (Harv. ex C.H.Wright) Gerstner | |
Sinonieme | |
|
Bron
- Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013. ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Zoeloemelkbessie.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.