Zonderwater-gevangenis

Die Zonderwater-gevangenis is 'n tronk in Cullinan, 10 km buite Rayton in Gauteng, Suid-Afrika. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste bestuur. Sommige van Suid-Afrika se mees berugte gevangenes in die geskiedenis is hier aangehou.

Zonderwater-gevangenis
'n Lugfoto van die Zonderwater-gevangenis.
Ligging
Stad/dorp Cullinan
Staat/provinsie Gauteng
LandSuid-Afrika
Inligting
Bestuur deur SA Departement van Korrektiewe Dienste

Bekendes wat hier aangehou is sluit in:

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.