Zola Skweyiya

Zola Skweyiya (14 April 1942 – 11 April 2018) was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy het sedert Mei 1994 onder twee presidente in die land se kabinet gedien.

Zola Skweyiya
Zola Skweyiya

Minister van die Staatsdiens en Administrasie
Ampstermyn
Mei 1994  1999
Opgevolg deur Geraldine Fraser-Moleketi

Minister van Maatskaplike Ontwikkeling
Ampstermyn
1999  2009

Persoonlike besonderhede
Gebore 14 April 1942
Sterf 11 April 2018
Politieke party African National Congress
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.