Ziziphus zeyheriana
Die Klein-wag-'n-bietjie (Ziziphus zeyheriana) is 'n struik wat deel van die Rhamnaceae familie is. In Suid-Afrika is die plant inheems aan Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en die Vrystaat. Dit is ook inheems in Angola, Botswana en Zimbabwe.
Klein-wag-'n-bietjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rhamnaceae |
Genus: | Ziziphus |
Spesie: | Z. zeyheriana |
Binomiale naam | |
Ziziphus zeyheriana Sond., (1860) | |
Sinonieme | |
|
Die struik staan ook as die haakdoringbossie en Toon-wag-'n-bietjie bekend.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.