Zirk Bergh
Zirk Bergh was 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler vir wyle Worsie Visser. Hy was bekend vir liedjies soos Ek hou nie van werk nie, Wie't Al Daai Blomme Geplant en Dis soos dit is by die Weskus. Hy is op 14 Desember 2013 oorlede nadat hy homself en 3 ander geskiet het.[1][2][3]
Zirk Bergh | |
---|---|
Gebore | 1958 |
Sterf | 14 Desember 2013 Potchefstroom |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem, kitaar |
Assosiasies | Worsie Visser |
Diskografie
- Die Beste Uit Die Weste..., 2008 CDR/BOWLINE
- Zirk Bergh KKNK 2007 DVD, 2008 BOWLINE
- Hoe Lank Gaan Velddrif Nog Visvang?, 2007 CDR/BOWLINE
- My "bezirkste" treffers, 2004 FANTASIA
- My Eie Plaas, 2003 FANTASIA
- Teer Strate Vol Gate, 2002 FANTASIA
- Ons Ouma Se Pot, 2001 TRIO
- Dis Die Weskus, 1999 TRIO
- Die Eensame Krokodil, 1997 TRIO
Verwysings
- Sanger Zirk Bergh skiet homself Geargiveer 20 Desember 2013 op Wayback Machine, Beeld, 16 Desember 2013
- Zirk Bergh ‘was gefrustreerd en ’n desperate pa' Geargiveer 1 Januarie 2014 op Wayback Machine, Die Burger, 17 Desember 2013
- Zirk Bergh-skietery: Vierde slagoffer sterf, besoek op 18 Desember 2013
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.