Zingolweni
Nota: Moet nie verwar word met die dorpie iZingolweni in die suide van KZN nie.
Zingolweni | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 70 m |
Zingolweni |
|
Koördinate: 26°57′S 32°10′O |
Zingolweni is 'n rivier in die verrenoorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is 'n sytak van die Lusutfu- (of Maputorivier).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.