Zhenjiang
Zhenjiang (Chinees: 镇江), vroeër Jingjiang (京江) of Jingkou (京口), is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 3 113 384 in 2010.
Zhenjiang 镇江 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Jinsjan in Zhenjiang. | |
Zhenjiang Ligging in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 32°12′00″N 119°25′00″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Jiangsu |
Regering | |
• Burgemeester | Xu Jinrong (许津荣) |
Oppervlak | |
• Stad | 3 799 km2 (1 467 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 3 113 384 |
• Stedelik | 1 189 320 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 212000, 212100; 212200-212400 |
Skakelkodes | 511 |
Webwerf | zhenjiang.gov.cn |
Die stad is in die ooste van China, wes van die Yangtze-monding aan die Oos-Chinese See geleë. Zhenjiang grens in die weste aan Nanjing, in die ooste aan Changtsjou en in die noorde aan Yangtsjou. Die stad is 'n belangrike vervoerknooppunt aan die Keiserkanaal.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.