Zhanjiang
Zhanjiang (Chinees: 湛江) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 6 993 304 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See regoor die eiland Hainan geleë.
Zhanjiang 湛江 | |
---|---|
Stad | |
Zhanjiang Ligging in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 21°12′00″N 110°24′00″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Guangdong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Liu Xiaohua (刘小华) |
• Burgemeester | Wang Zhongbing (王中丙) |
Oppervlak | |
• Stad | 12 490 km2 (4 820 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 6 993 304 |
• Digtheid | 560/km2 (1 500/vk. myl) |
• Metro | 1 400 685 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 524000 |
Skakelkodes | 759 |
Webwerf | zhanjiang.gov.cn |
In 1898 het Franse troepe die stad beset en tot die Japannese verowering tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog in 1943 beheer. In 1946 is Zhanjiang weer aan China teruggegee en het sedertdien 'n ekonomiese groei ervaar.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.