Zeiformes
Zeiformes is 'n vis-orde wat hoort tot die klas Actinopterygii. Al die spesies is seevisse en die meeste leef in die diepsee.
Zeiformes | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | Zeiformes |
Families | |
Sien teks. |
Die volgende families is deel van die orde Zeiformes:
- Cyttidae
- Grammicolepididae
- Oreosomatidae
- Parazenidae
- Zeidae
- Zenionidae
Sien ook
Bron
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2005). "Zeiformes" in FishBase. Maart 2005-weergawe.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.