Zawisza Bydgoszcz
Zawisza Bydgoszcz is 'n Poolse is 'n sportklub van Bydgoszcz, Pole, gestig in 1946. Sy naam herdenk 'n legendariese Poolse 15de-eeuse ridder, Zawisza Czarny (Zawisza die Swart). Die klub het baie afdelings: sokker, baan- en veldatletiek, boks, roei, kanovaart, gewigstoot, gimnastiek, skiet en valskermspring.[1]
![]() | |
Volledige naam | SP Zawisza Bydgoszcz |
Stigtingsdatum | 1946 |
Tuisveld | Zdzisław Krzyszkowiak Stadion, Bydgoszcz |
Kapasiteit | 20 247 |
Kompetisie | III liga |
![](../I/Fina%C5%82_Pucharu_Polski_(14095363261).jpg.webp)
Oorwinning in die Poolse Beker in 2014
Erelys
Poolse Beker (1)
- 2014
Poolse Superbeker (1)
- 2014
Verwysings
- "Zawisza Bydgoszcz - serwis sympatyków Stowarzyszenia Piłkarskiego". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2015. Besoek op 19 April 2015.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.