Zantedeschia jucunda

Zantedeschia jucunda is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Araceae familie. Die spesie is endemies aan Limpopo en kom op die kruin van die Leoloberge voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 380 kmĀ². Die plant word bedreig deur onwettige versameling deur mense asook mynbou en menslike aktiwiteite. In Pedi staan die plant as magapule bekend en in Engels as Highveld Golden Arum.

Zantedeschia jucunda
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Alismatales
Familie: Araceae
Genus: Zantedeschia
Spesie:
Z. jucunda
Binomiale naam
Zantedeschia jucunda
Letty, (1961)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.