Zambezi- en Mopanieboomveld

Die Zambezi- en Mopanieboomveld is 'n WWF-ekostreek wat lae dele van die Suider-Afrika omvat. Die Suid-Afrikaanse deel staan as Laeveld bekend, maar ook die lae gebiede langs die Zambezirivier word daartoe gereken.[1]

Zambezi- en Mopanieboomveld
Ekostreek
WWF-kodeAT0725
BioomTropiese of subtropiese grasveld, savanne en struikveld
EkosoneAfrotropiese gebied
FlorarykPaleotropis
Oppervlakte  473 000  km²
Beskerm %
Landskap in Krugerwildtuin
Landskap in Krugerwildtuin
Portaal  Portaalicoon   Biologie

Beskermde gebiede

Beskermde gebiede in die ekostreek sluit in:

Verwysings

  1. "WWF AT0725" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2019.

Bronnelys

  • Burgess, Neil, Jennifer D’Amico Hales, Emma Underwood (2004). Terrestrial Ecoregions of Africa and Madagascar: A Conservation Assessment. Island Press, Washington DC.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.