Zalara
Die Zalara is 'n rivier wat in die suide van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Sy sytakke die Mdizeni en die Mnqaba sluit bymekaar aan, en later mond dit uit in die Keiskammarivier.
- Moenie verwar word met die Zalala wat 'n sytak van die M'basherivier is nie.
Zalara | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Keiskammarivier |
Monding-hoogte | 185 m |
![]() ![]() Zalara |
|
Koördinate: 33°01′0″S 27°09′28″O |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.