Zalala

Die Zalala is 'n rivier wat in die ooste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n kleiner sytak van die M'basherivier.

Moenie verwar word met die Zalara wat 'n sytak van die Keiskammarivier is nie.
Zalala
Stroomgebied Oos-Kaap
Hoofrivier M'basherivier
Monding-hoogte 494 m

Zalala
Koördinate: 31°51′21″S 28°24′36″O
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.