Ystersulfied

'n Ystersulfied is 'n verbinding van yster met swawel

Yster(II)sulfied

Daar is 'n verskeidenheid ystersulfiede bekend.[1] Die meeste word as minerale aangetref

In die meeste ystersulfiede tree die swawelatome as sulfied-ione op, maar die chemiese binding het 'n kovalente komponent. Die ysteratome het gewoonlik 'n oksidasietoestand Fe(II), maar in greigiet is 'n deel van die yster Fe(III). In die disulfiede (piriet en markasiet) is yster Fe(II) maar swawel is as disulfiedione S2−2 teenwoordig.

formulenaamsimmetrieruimtegroepeienskappe
FeSmackinawiettetragonaalP4/nmmmetastabiele fase wat vorm as neerslag uit waterige oplossings
FeSkubiese FeSkubiesF43munstabiele fase wat vorm voor macknawiet
FeStroilietheksagonaalP6/mmcstoigiometriese eindlid van in meteoriete gevond word
Fe1-xS x<0.2pyrrhotietht: heksagonaal;
lt:superstruktuur monoklinies
P6/mmc
A2/a
volopste fase in minerale; selde in mariene sedimente
Fe9S11smythietromboëdriesR3mmetastabiele fase gevind in hidrotermale sisteme
Fe3S4greigietkubiesFd3mmetastabiele tiospinel Fe(II)Fe(III) sulfied; taamlik volop naby soetwatersisteme
FeS2pirietkubiesPa3volopste mineraal op die aardoppervlak; stabiele Fe(II)disulfied
FeS2markasietortorombiesPnnmmetastabiele Fe(II)disulfied; volop in hidrotermale en sedimentêre gesteentes

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.