Yster-60

Yster-60 is 'n radio-aktiewe isotoop van yster.

Eienskappe

Algemeen

NaamYster-60 
 
Protone26 
Neutrone34 
Kernspin0+[1] 
Massa-oorskot-61412 keV[1] 

Status

Statusradioaktief[1] 
Halfleeftyd1,5 mj[1] 2,6 mj [2] 
Vervalvormβ-  

Navigasie

6027Co
6026Fe
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

Vorming

Yster-60 word tydens supernova-ontploffings gevorm en dit is hier op aarde lank uitgestorwe.

Verval

Hierdie nuklied verval na kobalt-60, wat weer verval na nikkel-60:

Halfleeeftyd

Aanvanklik is aangeneem dat die isotoop se halfleeftyd 1,49 ± 0,27 miljoen jaar was, maar in 2009 is dit opnuut bepaal. Die nuwe waarde 2,62 ± 0,04 miljoen jaar is langer en het tot wysiging van die insigte in die nukleosintese van die melkweg en die tydskaal van die vroeë sonnestelsel gelei. [3]

Supernova's

Daar is yster-60 aangetref in neerslae in die oseaan wat daarop dui dat die aanwesigheid van hierdie isotoop afkomstig is van supernova's wat in die omgewing van ons sonnestelsel in die laaste paar miljoen jaar plaasgevind het.[2]

Verwysings

  1. The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G. Audi, O. Bersillon, J. Blachot, A.H. Wapstra IUPAC
  2. Recent near-Earth supernovae probed by global deposition of interstellar radioactive 60Fe A. Wallner, J. Feige, N. Kinoshita, M. Paul, L. K. Fifield, R. Golser, M. Honda, U. Linnemann, H. Matsuzaki, S. Merchel, G. Rugel, S. G. Tims, P. Steier, T. Yamagata & S. R. Winkler Nature 532, bls. 69–72 (07 April 2016)
  3. New Measurement of the 60Fe Half Life G. Rugel, T. Faestermann, K. Knie, G. Korschinek, M. Poutivtsev, D. Schumann, N. Kivel, I. Günther-Leopold, R. Weinreich, and M. Wohlmuther Phys. Rev. Lett. 103, 072502, 14 August 2009
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.