Yichang

Yichang (Chinees: 宜昌) is 'n stad in die Chinese provinsie Hubei met 'n bevolking van 4 039 000 in 2008.

Yichang

宜昌
Stad
Die stadshorison van Yichang aan die Yangtze.
Die stadshorison van Yichang aan die Yangtze.
Yichang is in China
Yichang
Yichang
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 30°43′00″N 111°17′00″O
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieHubei
Regering
  Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeGuo Youming
  BurgemeesterLi Lecheng
Oppervlak
  Stad21 227 km2 (8 196 vk. myl)
  Stedelik
828 km2 (320 vk. myl)
Hoogte
2 427 m (7 963 ft)
Bevolking
  Stad4 039 000
  Digtheid190/km2 (490/vk. myl)
  Stedelik
1 330 000
  Stedelike digtheid1 600/km2 (4 200/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
443000
Skakelkodes0717
Webwerfyichang.gov.cn

Die stad is in die ooste van China aan die Yangtze geleë. In antieke tye was Yichang as Yiling bekend. Onder die Qing-keiser Guangxu is die stad op 21 Augustus 1876 vir die buitelandse handel met die Britte geopen. In 1940 het die slag van Zaoyang-Yichang tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog hier plaasgevind.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.