Yellowwood Park

Yellowwood Park is 'n voorstad van Durban, oos van Chatsworth en suid van die Kenneth Stainbank-natuurreservaat. Die voorstad is aangelê op grond wat behoort het aan die Stainbank-familie waarop geelhoutbome gegroei het, en is ná die bome genoem.

Yellowwood Park
Yellowwood Park is in KwaZulu-Natal
Yellowwood Park
Yellowwood Park
 Yellowwood Park se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°55′5″S 30°56′34″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
MunisipaliteiteThekwini
HoofplekDurban
Oppervlak
  Totaal2,48 km2 (0,96 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal5 216
  Digtheid2 103/km2 (5 450/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense40,0%
  Indiërs/Asiërs18,2%
  Bruin mense3,0%
  Swart mense38,3%
  Ander0,5%
Taal (2011)
  Engels 58,8%
  Zoeloe 28,4%
  Afrikaans 6,1%
  Xhosa 3,1%
  Ander 1,3%

Vir sensusdoeleindes beslaan die buurt 2,48 km². In 2011 was die bevolking 5 216, van wie 40% Blankes was en 38% Swart.[1] Engels is die grootste huistaal met amper 59% en Zoeloe die naasgrootste (28,4%). Afrikaans was vierde met 6,1%.[1]

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.