Yellowstone Nasionale Park
Yellowstone Nasionale Park (Engels: Yellowstone National Park) is 'n nasionale park in die deelstaat Wyoming, Verenigde State, en is in 1978 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys. Die park is op 1 Maart 1872 geproklameer nadat die Amerikaanse Kongres 'n wet goedgekeur het en dit deur president Ulysses S. Grant onderteken is. Die park is 3 472 vierkante myl groot en klein gedeeltes lê ook in Montana en Idaho. Die park is onder andere bekend vir sy geisers, warmwaterbronne en moddervulkane. Die Yellowstonerivier vloei in die Yellowstone Canyon deur die park en vloei ook deur die Yellowstonemeer. Old Faithful is een van die bekendste geisers in die park.
Yellowstone Nasionale Park* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
![]() | |
Die Grand Canyon van Yellowstone | |
![]() ![]() Yellowstone Nasionale Park |
|
Koördinate: 44°36′00″N 110°30′00″W | |
Lande | ![]() |
Tipe | Natuur |
Kriteria | vii, viii, ix, x |
Verwysings | 28 |
Streek† | Noord-Amerika |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1978 (2de Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Fotogalery
- Die Grand Prismatic Spring
- Yellowstone in die winter
Bron
- Collier's Encyclopedia Volume 23, bladsy 691
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Yellowstone Nasionale Park.
- (en) Die Yellowstone Nasionale Park se webtuiste
- (en) Webtuiste oor Yellowstone
- (en) Toerisme-inligting oor Yellowstone National Park op Wikivoyage
- (en) "Yellowstone National Park". Encyclopædia Britannica. Besoek op 6 Augustus 2020.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.