Yellowknife
Yellowknife is die hoofstad van die Kanadese Noordwestelike gebiede. Die stad se bevolking was 18 700 in 2006 en dit het 'n oppervlak van 105,2 km².
Yellowknife | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Koördinate | 62°26′N 114°23′W |
Stigting | 1936/1937 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 136 vk km |
Hoogte bo seevlak | 206 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 18 700 |
- Bevolkingsdigtheid | 157,2/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 412 273 |
Tydsone | UTC -6 (MST) |
Burgemeester | Gordon Van Tighem |
Amptelike Webwerf | www.yellowknife.ca |
Yellowknife lê aan die rivier met dieselfde naam en aan die noordoewer van die Groot Slawemeer, 'n uiters afgesonderde ligging, sowat 1 500 km van die naaste groot stad, Edmonton in die aangrensende provinsie Alberta. Die stad word omring deur besondere natuurskoon en daar is heelwat goudmyne in die omgewing. Dit is ook 'n sentrum vir diamantontginning.
Yellowknife is onderhewig aan uiterste temperature, met in die winter tot so koud as minus 40° C en in die somer tot so warm as 25° C.
![]() |
Hoofstede van Kanada | ![]() |
||
---|---|---|---|---|
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.