Yasovarman II
Yasovarman II (Khmer: យសោវរ្ម័នទី២) was van 1160 tot 1166 koning van die Khmer-ryk.[1] Hy het Dharanindravarman II opgevolg.[2]:120
Yasovarman II | |
---|---|
Koning van die Khmer-ryk | |
Bewind | 1160-1166 |
Voorganger | Dharanindravarman II |
Opvolger | Tribhuvanadityavarman |
Dinastie | Khmer-ryk |
Sy bewind is in 1165 deur ’n mandaryn (’n hoë staatsbeampte in die Chinese Keiserryk), Tribhuvanadityavarman, omvergewerp.[3]:163 Sy heerskappy het geëindig met ’n sluipmoord op hom deur een van sy ondergeskiktes.[4]
Verwysings
- Yasovarman II (Cambodian ruler)
- Higham, C., 2001, The Civilization of Angkor, London: Weidenfeld & Nicolson, ISBN 9781842125847
- Coedès, George (1968). Walter F. Vella (red.). The Indianized States of Southeast Asia. trans.Susan Brown Cowing. University of Hawaii Press. ISBN 978-0-8248-0368-1.
- Kambodja (Kampuchea)
Eksterne skakels
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.