Yantai
Yantai (Chinees: 烟台) is 'n stad in die Chinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 6 516 900 in 2008.
Yantai 烟台 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor die kuslyn van Yuhuangding. | |
Yantai Ligging in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 37°24′00″N 121°16′00″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Sjandong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Sun Yongchun (孙永春) |
• Burgemeester | Zhang Jiangting (张江汀) |
Oppervlak | |
• Totaal | 13 739,9 km2 (5 305 vk. myl) |
• Kuslyn | 702 km2 (271,2 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 6 516 900 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 264000-265800 |
Skakelkodes | 535 |
Webwerf | yantai.gov.cn |
Die stad is in die ooste van China aan die kus van die Golf van Bohai geleë. Yantai grens in die suidweste aan Qingdao en in die ooste aan Weihai. Die stad is die grootste vissershawe in Sjandong en 'n kragtige ekonomiese sentrum. Die huidige naam is afgelei van die wagtorings, wat in 1398 op die Berg Qi opgerig is, om die stad teen Japannese seerowers te beskerm (yan-rook, tai-toring).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.