Yann Tiersen
Yann Tiersen (gebore 23 Junie 1970) is 'n musikant. Sy musikale loopbaan is verdeel tussen studio-albums, film-klankbane en samewerking met ander kunstenaars. Sy musiek behels 'n groot verskeidenheid van instrumente: hoofsaaklik die kitaar, sintetiseerder of viool saam met instrumente soos die melodica, xilofoon, speelgoed klavier, klawesimbel, trekklavier en tikmasjien.
Yann Tiersen | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Yann Pierre Tiersen |
Gebore | 1970 Brest, Bretagne, Frankryk |
Beroep(e) | Musikant, liedjieskrywer |
Instrumente | Klavier, viool, trekklavier, kitaar, speelgoed-klavier, stem en verskeie ander |
Webwerf | yanntiersen.com |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.