Yangzhou

Yangzhou (Chinees: 扬州) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 4 459 760 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China naby die monding van die Yangtzerivier in die Oos-Chinese See. Yangzhou word deur Nanjing in die suidweste begrens en is aan die Keiserkanaal geleë.

Yangzhou

扬州
Stad
Die Vyfpawiljoenbrug in die Shouxi-meer.
Die Vyfpawiljoenbrug in die Shouxi-meer.
Yangzhou is in China
Yangzhou
Yangzhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 32°24′00″N 119°25′00″O
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieJiangsu
Regering
  Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeXie Zhengyi (谢正义)
  BurgemeesterZhu Minyang (朱民阳)
Oppervlak
  Stad6 678 km2 (2 578 vk. myl)
  Metro
2 310 km2 (890 vk. myl)
Bevolking
  Stad4 459 760
  Digtheid670/km2 (1 700/vk. myl)
  Metro
2 146 980
  Metrodigtheid930/km2 (2 400/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Skakelkodes514
Webwerfyangzhou.gov.cn

Deur southandel oor die kanaal in die Middeleeue het die stad ryk en magtig geword, maar met die bou van spoorlyne het Yangzhou sy status as 'n belangrike handelstad verloor.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.