Yangjiang
Yangjiang (Chinees: 阳江) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 2 628 000 in 2004.
Yangjiang 阳江 | |
---|---|
Stad | |
Yangjiang Ligging in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 21°51′00″N 111°58′00″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Guangdong |
Oppervlak | |
• Totaal | 7 813,4 km2 (3 016,8 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 628 000 |
• Digtheid | 340/km2 (870/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 662 |
Webwerf | yangjiang.gov.cn |
Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See geleë. Yangjiang grens in die weste aan Maoming, in die noorde aan Yunfu en in die ooste aan Jiangmen.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.