Xuzhou
Xuzhou (Chinees: 徐州) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 8 580 500 in 2010.
Xuzhou 徐州 | |
---|---|
Stad | |
Nasa-Satellietbeeld van Xuzhou. | |
Xuzhou Ligging in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 34°16′00″N 117°10′00″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Jiangsu |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Zhang Jinghua (张敬华) |
• Burgemeester | Cao Xinping (曹新平) |
Oppervlak | |
• Stad | 11 258 km2 (4 347 vk. myl) |
• Stedelik | 3 036 km2 (1 172 vk. myl) |
• Metro | 2 346 km2 (906 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 8 580 500 |
• Digtheid | 760/km2 (2 000/vk. myl) |
• Stedelik | 2 369 851 |
• Stedelike digtheid | 1 000/km2 (2 600/vk. myl) |
• Metro | 2 828 834 |
• Metrodigtheid | 930/km2 (2 400/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 221000 |
Skakelkodes | 516 |
Webwerf | xz.gov.cn |
Die stad is in die ooste van China geleë, naby die kus van die Oos-Chinese See. Xuzhou is 'n vervoerknooppunt tussen Sjanghai, Lianyungang, Jinan en Zhengzhou.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.