Xukarivier

Die Xuka is 'n rivier wat in die ooste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die M'basherivier.

Xukarivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Monding-hoogte 649 m
Ligging van Xukarivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Xukarivier
Xukarivier
Koördinate: 31°42′26″S 28°19′41″O

Die rivier ontspring in die suidelike Drakensberge by 31.270°S 28.016°O / -31.270; 28.016, net oos van die dorp Elliot.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.