Xiangyang
Xiangyang (Chinees: 襄阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Hubei met 'n bevolking van 5 820 000 in 2010.
Xiangyang 襄阳 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Xiangyang | |
Xiangyang Ligging in die Volksrepubliek China | |
Koördinate: 32°04′00″N 112°08′00″O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Hubei |
Oppervlak | |
• Totaal | 19 700 km2 (7 600 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 5 820 000 |
• Digtheid | 300/km2 (770/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 710 |
Webwerf | xiangyang.gov.cn |
Die stad is in die ooste van China noord van die Yangtze geleë. Xiangyang is gevorm uit die twee antieke stede Xiangyang en Fancheng en was tot 2 Desember 2010 bekend as Xiangfan (Chinees: 襄樊).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.