Xhariep-distriksmunisipaliteit
Die Xhariep-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit is in Trompsburg. Eweveel inwoners in die munisipale gebied is Afrikaans- en Sothosprekend (37,1% elk). Die munisipaliteit se kode is DC16.
| |||
Provinsie | Vrystaat | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC16 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Letsemang, Mohokare, Naledi, Kopanong | ||
Hoofstad | Trompsburg | ||
Burgemeester | Irene Mehlomakhulu (ANC) | ||
Grootste tale | Afrikaans (37,09%), Sotho (37,08%), Xhosa (19,85%) | ||
Oppervlakte | 34 249 km² | ||
Bevolking | 135 225 (2001) |
"Xhariep" (Gariep) is Griekwa vir die Oranjerivier.
Geografie
Bure
Die munisipaliteit word begrens deur:
- Lejweleputswa (DC18) in die noorde
- Mangaung in die noorde
- die koninkryk van Lesotho in die ooste
- Joe Gqabi (DC14) in die suide
- Pixley ka Seme (DC7) in die weste
- Frances Baard (DC9) in die noord-weste
Plaaslike munisipaliteite
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Plaaslike munisipalitteit | Kode | Bevolking | % | Algemeenste taal |
---|---|---|---|---|
Kopanong | FS162 | 49 171 | 33.6% | Sotho, Afrikaans |
Letsemeng | FS161 | 38 628 | 26.4% | Afrikaans |
Mohokare | FS163 | 34 146 | 23.4% | Sotho |
Naledi | FS171 | 24 314 | 16.6% | Sotho |
Dorpe
- Bethulie
- Edenburg
- Fauresmith
- Goedemoed Korrektiewe Sentrum
- Jacobsdal
- Jagersfontein
- Koffiefontein
- Luckhoff
- Oppermansgronde
- Petrusburg
- Rouxville
- Trompsburg
- Smithfield
- Springfontein
- Gariepdam
- Zastron
Demografie
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Taal | Bevolking | % |
---|---|---|
Afrikaans | 50 162 | 37.09% |
Suid-Sotho | 50 152 | 37.08% |
Xhosa | 26 851 | 19.85% |
Tswana | 6 245 | 4.62% |
Engels | 865 | 0.64% |
Zoeloe | 340 | 0.25% |
Swazi | 162 | 0.12% |
Tsonga | 153 | 0.11% |
Noord-Sotho | 140 | 0.10% |
Ander | 93 | 0.07% |
Ndebele | 67 | 0.05% |
Venda | 33 | 0.02% |
Geslag
Geslag | Bevolking | % |
---|---|---|
Vroulik | 68 735 | 50.82% |
Manlik | 66 518 | 49.18% |
Etniese groepering
Etniese groepering | Bevolking | % |
---|---|---|
Swart | 100 945 | 74.63% |
Kleurling | 21 895 | 16.19% |
Blank | 12 355 | 9.13% |
Asiaties | 58 | 0.04% |
Ouderdom
Ouderdom | Bevolking | % |
---|---|---|
00 - 04 | 13 216 | 9.77% |
05 - 09 | 14 640 | 10.82% |
10 - 14 | 15 613 | 11.54% |
15 - 19 | 14 962 | 11.06% |
20 - 24 | 11 708 | 8.66% |
25 - 29 | 10 584 | 7.83% |
30 - 34 | 10 002 | 7.40% |
35 - 39 | 8 952 | 6.62% |
40 - 44 | 7 742 | 5.72% |
45 - 49 | 6 487 | 4.80% |
50 - 54 | 5 534 | 4.09% |
55 - 59 | 4 175 | 3.09% |
60 - 64 | 3 784 | 2.80% |
65 - 69 | 3 007 | 2.22% |
70 - 74 | 1 898 | 1.40% |
75 - 79 | 1 290 | 0.95% |
80 - 84 | 970 | 0.72% |
85 - 89 | 444 | 0.33% |
90 - 94 | 157 | 0.12% |
95 - 99 | 62 | 0.05% |
100 plus | 26 | 0.02% |
Politiek
Verkiesingsuitslae
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2021.
- Bevolking 18 en ouer: 82 604 [61.07% van die totale bevolking]
- Totale stemme: 31 088 [31.85% van die totale bevolking]
- Stempersentasie: 52.15% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party | Stemme | % |
---|---|---|
ANC | 20 026 | 66.37% |
DA | 4 353 | 14.43% |
EFF | 4 055 | 13.44% |
VF+ | 1 438 | 4.77% |
ATM | 159 | 0.53% |
United Residents Front | 140 | 0.46% |
en vele kleiner partye | ? | ? |
Totaal | 30 171 | 100.00% |
Verwysings
- Xhariep-dm webblad
- Munisipale Afbakeningsraad Geargiveer 26 April 2009 op Wayback Machine
- StatsSA sensus 2001 blad Geargiveer 12 Desember 2005 op Wayback Machine
- OVK 2004 verkiesingsuitslae
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.