Xenophontos-klooster

Die Xenophontos-klooster (Grieks: Μονή Ξενοφώντος) is ’n Oosters-Ortodokse klooster aan die weskus van Berg Athos in Griekeland. Dit is 16de in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan sint Joris. Daar is tans sowat 55 monnike.

Xenophontos-klooster
klooster
Datum van stigting of ontstaan11. century
LandGriekeland
Geleë in administratiewe eenheidMonastic community of Mount Athos
Geografiese ligging40°14′45″N 24°11′25″E
GeloofOosters-Ortodokse Kerk
Dedicated toSint Joris
BoustylByzantine architecture
Amptelike webwerfhttps://www.imxenophontos.eu/
Beskryf by URLhttp://odysseus.culture.gr/h/1/gh151.jsp?obj_id=1551
Category for the view of the itemCategory:Views of Moni Xenophontos
Die Xenophontos-klooster.
Die nuwe hoofkerk.

Die klooster is in die 10de of 11de eeu gebou. Dit het elf kapelle binne en ses buite. Die biblioteek bevat sowat 300 manuskripte en 4 000 gedrukte boeke.

Galery

Sien ook

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.