Xavier Bettel
Xavier Bettel (uitgespreek [ˈksɑvieː ˈbətəl]; gebore 3 Maart 1973) is 'n Luxemburgse politikus en regsgeleerde en sedert 4 Desember 2013 die 24ste Eerste Minister van Luxemburg in opvolging van Jean-Claude Juncker. Hy het voorheen gedien as die burgemeester van Luxemburgstad, as lid van die Kamer van Afgevaardigdes, en as lid van die Luxemburgse kommunale raad.[1][2] Bettel is 'n lid van die Demokratiese Party.[3]
Xavier Bettel | |
---|---|
Eerste Minister van Luxemburg | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 4 Desember 2013 | |
Monarg | Henri |
Adjunk | Etienne Schneider |
Voorganger | Jean-Claude Juncker |
Minister van Kommunikasie en die Media Minister van Godsdienssake | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 4 Desember 2013 | |
Voorganger | François Biltgen |
Burgemeester van Luxemburgstad | |
Termyn 24 November 2011 – 4 Desember 2013 | |
Voorganger | Paul Helminger |
Opvolger | Lydie Polfer |
Persoonlike gegewens | |
Gebore | 3 Maart 1973 Luxemburgstad, Luxemburg |
Politieke party | Demokratiese Party |
Gade | Gauthier Destenay (trou 2015) |
Alma mater | Universiteit van Thessaloniki Nancy 2-Universiteit |
Verwysings
- "Xavier Bettel". Ville de Luxembourg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2013.
- "Xavier Bettel". Bettel, Xavier: Biographie (in Frans). Gouvernement du Grand Duché de Luxembourg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2018. Besoek op 9 Desember 2013.
- Reuters (4 Desember 2013). "Xavier Bettel is Luxembourg's First Gay Prime Minister". Huffington Post (in Engels). Besoek op 20 November 2017.
{{cite news}}
:|last=
has generic name (hulp)
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Paul Helminger |
Burgemeester van Luxemburgstad 2011–2013 |
Opgevolg deur Lydie Polfer |
Voorafgegaan deur François Biltgen |
Minister van Kommunikasie en die Media 2013–hede |
Sittend |
Minister van Godsdienssake 2013–hede | ||
Voorafgegaan deur Jean-Claude Juncker |
Eerste Minister van Luxemburg 2013–hede | |
Party-politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Claude Meisch |
Leier van die Demokratiese Party 2013–hede |
Sittend |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.