Wynruit
Wynruit (Ruta graveolens, (en) rue, common rue of herb-of-grace), is 'n spesie van Ruta wat as 'n ornamentele plant of 'n krui verbou word. Dit word ook gekweek as 'n medisinale plant en tot 'n mindere mate as 'n insekweerder.
Ruta graveolens | |
---|---|
Wynruit in volle blom | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ruta |
Spesie: | R. graveolens |
Binomiale naam | |
Ruta graveolens | |
Dit is inheems aan die Balkan-skiereiland. Dit word deesdae oor die hele wêreld aangeplant in tuine, veral vir sy mooi blou blare, en soms vir sy verdraagsaamheid in warm en droë grondtoestande.
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wynruit.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.