Wynbergtolbos
Die Wynbergtolbos (Leucadendron grandiflorum) was 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is uitgestorwe en was endemies aan die Wes-Kaap waar dit in die Kaapse Skiereiland voorgekom het by Wynberg. Dit is die laaste keer gesien in 1806 en slegs 'n skets van die plant bestaan nog.
Wynbergtolbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. grandiflorum |
Binomiale naam | |
Leucadendron grandiflorum (Salisb.) R.Br., 1810 | |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Wynberg conebush bekend.
Bronne
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.