Wrywing
Wrywing is die krag wat weerstand teen die relatiewe beweging van soliede oppervlaktes, vloeistoflae, en materiële elemente wat teen mekaar gly bied.[1]
- Droë wrywing weerstaan relatiewe beweging tussen twee vaste oppervlakke in kontak. Droë wrywing word onderverdeel in: Statiese wrywing tussen nie-bewegende oppervlakke, en Kinetiese wrywing tussen relatief bewegende oppervlakke.
- Vloeistof wrywing is die wrywing tussen lae van viskeuse vloeistowwe wat relatief tot mekaar beweeg.[2][3]
- Gesmeerde Wrywing is waar 'n smeermiddel, wat 'n vloeistof is, twee soliede oppervlakke skei.[4][5][6]
- Parasitiese sleurkrag, is die krag wat die beweging van 'n vloeistof oor die oppervlak van 'n vaste liggaam teenwerk.
Verwysings
- http://www.merriam-webster.com/dictionary/friction
- Beer, Ferdinand P.; E. Russel, Johnston, Jr. (1996). Vector Mechanics for Engineers (Sesde uitgawe uitg.). McGraw-Hill. p. 397. ISBN 0-07-297688-8.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - Meriam, J. L.; L. G. Kraige (2002). Engineering Mechanics (Vyfde uitgawe uitg.). John Wiley & Sons. p. 328. ISBN 0-471-60293-0.
- Ruina, Andy; Rudra Pratap (2002). Introduction to Statics and Dynamics (PDF). Oxford University Press. p. 713.
- Hibbeler, R. C. (2007). Engineering Mechanics (Elfde uitgawe uitg.). Pearson, Prentice Hall. p. 393. ISBN 0-13-127146-6.
- Soutas-Little, Robert W.; Inman, Balint (2008). Engineering Mechanics. Thomson. p. 329. ISBN 0-495-29610-4.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.