Wright R-1820 Cyclone

Sjabloon:Infobox aircraft engine Die Wright R-1820 Cyclone 9 is 'n Amerikaanse radiale enjin wat deur Curtiss-Wright ontwikkel en gebruik is vir vliegtuie vanaf die 1930's tot in die 1950's. Dit was ook in Frankryk onder lisensie geproduseer as die Hispano-Suiza 9V of die Hispano-Wright 9V en in die Sowjetunie as die Shvetsov M-25.

Verwysings

    Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
       
    Klik vir info oor hierdie sjabloon.
    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.