Worteloranje
Worteloranje is 'n oranjerooi kleur, 'n warm skakering van oranje, wat ooreenstem het die algemene kleur van wortels.
- Hierdie artikel handel oor die kleur. Vir die gewas en groente, sien wortel (groente).
#ED9121 |
![](../I/CarrotRoots.jpg.webp)
Wortels
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word worteloranje as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #ED9121 |
RGB-kleurmodel | (237, 145, 33) |
CMYK | (0, 39, 86, 7) |
HSV | (33°, 86%, 93%) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.