Wormatia Worms

Wormatia Worms is 'n sokkervereniging uit Worms in die Duitse deelstaat Rynland-Palts.

Wormatia Worms

Volledige naamVerein für Rasensport
Wormatia Worms 08 e.V.
Stigtingsdatum1922
TuisveldWormatiastadion
Worms
Kapasiteit18 000
KompetisieOberliga Suidwes

Geskiedenis

Die Verein für Rasensport Wormatia Worms 08 e.V. het in 1922 ontstaan deur die samesmelting van VfL Wormatia 08 (tot 1921 Sportclub Wormatia 08, beter bekend as "die Wormatia") en VfR 08 Worms (beter bekend as "die Rasenspieler"), wat op sy beurt in 1919 deur 'n samesmelting tussen Union 08 en Viktoria 1912 ontstaan het. Die klub was in die eerste helfte van die vorige eeu 'n redelike krag in die suidweste van Duitsland en het in 1936, 1937, 1939, 1949 en 1955 die eindronde om die Duitse kampioenskap gehaal. Verder het die klub in 1936 en 1953 die halfeindstryd om die DFB-Pokal gehaal.

Onlangse ligaposisionering

  • 1963-64 (II) Regionalliga Suidwes 3de
  • 1964-65 (II) Regionalliga Suidwes 2de
  • 1965-66 (II) Regionalliga Suidwes 5de
  • 1966-67 (II) Regionalliga Suidwes 13de
  • 1967-68 (II) Regionalliga Suidwes 12de
  • 1968-69 (II) Regionalliga Suidwes 8ste
  • 1969-70 (II) Regionalliga Suidwes 11de
  • 1970-71 (II) Regionalliga Suidwes 12de
  • 1971-72 (II) Regionalliga Suidwes 7de
  • 1972-73 (II) Regionalliga Suidwes 4de
  • 1973-74 (II) Regionalliga Suidwes 6de
  • 1974-75 (II) 2.Bundesliga Suid 19de
  • 1975-76 (III) Amateurliga Suidwes 1ste
  • 1976-77 (III) Amateurliga Suidwes 1ste
  • 1977-78 (II) 2.Bundesliga Suid 9de
  • 1978-79 (II) 2.Bundesliga Suid 3de
  • 1979-80 (II) 2.Bundesliga Suid 10de
  • 1980-81 (II) 2.Bundesliga Suid 12de
  • 1981-82 (II) 2.Bundesliga 18de
  • 1982-83 (III) Am.Oberliga Suidwes 15de
  • 1983-84 (III) Am.Oberliga Suidwes 6de
  • 1984-85 (III) Am.Oberliga Suidwes 4de
  • 1985-86 (III) Am.Oberliga Suidwes 1ste
- 2. Bundesligalisensie geweier
  • 1986-87 (III) Am.Oberliga Suidwes 2de
  • 1987-88 (III) Am.Oberliga Suidwes 5de
  • 1988-89 (III) Am.Oberliga Suidwes 3de
  • 1989-90 (III) Am.Oberliga Suidwes 6de
  • 1990-91 (III) Am.Oberliga Suidwes 14de
  • 1991-92 (III) Am.Oberliga Suidwes 6de
  • 1992-93 (III) Am.Oberliga Suidwes 17de
  • 1993-94 (V) Verbandsliga Suidwes 10de
  • 1994-95 (V) Verbandsliga Suidwes 12de
  • 1995-96 (V) Verbandsliga Suidwes 10de
  • 1996-97 (V) Verbandsliga Suidwes 5de
  • 1997-98 (V) Verbandsliga Suidwes 1ste
  • 1998-99 (IV) Oberliga Suidwes 12de
  • 1999-00 (IV) Oberliga Suidwes 7de
  • 2000-01 (IV) Oberliga Suidwes 16de
  • 2001-02 (IV) Oberliga Suidwes 15de
  • 2002-03 (IV) Oberliga Suidwes 3de
  • 2003-04 (IV) Oberliga Suidwes 3de
  • 2004-05 (IV) Oberliga Suidwes 8ste
  • 2005-06 (IV) Oberliga Suidwes 4de
  • 2006-07 (IV) Oberliga Suidwes 3de
  • 2007-08 (IV) Oberliga Suidwes

Eksterne skakels

Regionalliga Suid 2010/11-seisoen

SV Darmstadt 98, Eintracht Frankfurt II, FSV Frankfurt II, SC Freiburg II, SG Sonnenhof Großaspach, SpVgg Greuther Fürth II, TSG 1899 Hoffenheim II, Karlsruher SC II,
KSV Hessen Kassel, FC Memmingen, TSV 1860 München II, 1. FC Neurenberg II, SC Pfullendorf, Stuttgarter Kickers, SSV Ulm 1846, SV Wehen II, SpVgg Weiden, Wormatia Worms

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.