Women Forward
Women Forward (WF) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in Junie 2008 gestig is.
Women Forward | |
WF | |
Leier | Nana Ngobese |
---|---|
Gestig | 25 Junie 2008 |
Ideologie | Feminisme |
Webblad | wf |
Die party het as 'n aktivisbeweging begin en is in 2007 gestig deur Nana Ngobese (kleindogter van Albert Luthuli) om die 2009-verkiesing te betwis. Die party het slegs 5 087 stemme in die verkiesing gekry.
Die party fokus op geslagsgelykheid en beklemtoon die feit dat daar nog nooit 'n vroulike minister van finansies of ouditeur-generaal was nie.[1]
Ngobese doen ook 'n oproep op die kastrasie van verkragters. Die meeste van die party se lidmaatskap kom van Limpopo.[2]
Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.
Verkiesingsresultate
Verwysings
- ANA. "Women Forward party calls for castration of rapists". The Citizen (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 November 2019. Besoek op 7 April 2019.
- "New political party putting "Women Forward". Gender Links (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2019. Besoek op 7 April 2019.
- "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.