Wologda
Wologda (Russies: Во́логда) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Wologda-oblast. Dit is aan die Wologda-rivier geleë. Die bevolking in 2013 was 306 487.
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Wologda-oblast.
Wologda Вологда | |
---|---|
Stad | |
Kremlin-plein in Wologda | |
Vlag Wapen | |
Die ligging van Wologda-oblast in Rusland | |
Wologda Die ligging van Wologda in Wologda-oblast | |
Koördinate: 59°13′N 39°54′O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Wologda-oblast |
Eerste keer genoem | 1147 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Jewgeni Sjoelepof |
Oppervlak | |
• Totaal | 116 km2 (45 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 306 487 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://vologda-portal.ru/en/ |
Eksterne skakels
- Amptelike webtuiste Geargiveer 29 Januarie 2009 op Wayback Machine (ru)
- Foto-argief (ru) (en)
- Portaal van Wologda (ru)
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wologda.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.