Wolftoon
Die wolftoon (Portulacaria namaquensis) is 'n klein boom wat onmiskenbaar is. Die boom het silwerige bas en klein, bladwisselende blaartjies wat in bondels op verdwergde takkies voorkom. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys. Dit kom voor in die Noord-Kaap (Richtersveld, Gordonia en Boesmanland) en ook in die suide van Namibiƫ.[1] Die boom se FSA-nommer is 104.1[2]
![](../I/Ceraria_mamaguensis_-_Tower_Hill_Botanic_Garden.JPG.webp)
Wolftoon as 'n potplant
Wolftoon | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Didiereaceae |
Genus: | Portulacaria |
Spesie: | P. namaquensis |
Binomiale naam | |
Portulacaria namaquensis Sond., (1862) | |
Sinonieme | |
|
Verwysings
- "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2016.
- https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wolftoon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.