Wogoels

Wogoels (Wogoels: маньси; mansi of моаньсь; moans, Russies: мансийский; mansiiski) is een van twee Ob-Oegriese tale, die ander is Ostjaaks, wat saam met Hongaars die Oegriese tak van die Fins-Oegriese groep in die Oeraalse taalfamilie vorm. Dit word langs die Obriver en sy sytakke gepraat insluitend in die Chanto-Mansië (Russies: Ханты-Мансийский - Chanti-Mansjiskii) outonome Okrug en die Sverdlovsk Oblast in Siberië in Rusland gepraat. Volgens die 1990 sensus was daar 3 184 Wogoelssprekers in Rusland.

Wogoels
маньси (mansi)
моаньсь (moans)
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland 
Gebied: Chanto-Mansië
Totale sprekers: 2 750
Taalfamilie: Oeraals
 Fins-Oegries
  Oegries[1]
   Wogoels 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Chanto-Mansië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: fiu
ISO 639-3: mns

Verwysings

  1. Jacek Fisiak, Raymond Hickey, Stanisław Puppel, Language History and Linguistic Modelling: A Festschrift for Jacek Fisiak on His 60th Birthday, Contributor Jacek Fisiak, Uitgegee deur Walter de Gruyter, p831, 1997, ISBN 3110145049, 9783110145045

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.