Wladikafkaz
Wladikafkaz (Russies: Владикавказ; Osseties: Дзӕуджыхъӕу, Dzæwdžyqæw) is die hoofstad van die Republiek van Noord-Ossetië-Alanië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die Terek-rivier geleë, aan die voetheuwels van die Kaukasusgebergte. Die bevolking in 2013 was 308 285.
Wladikafkaz Владикавказ Дзӕуджыхъӕу | |
---|---|
Stad | |
![]() | |
![]() Wapen | |
![]() Die ligging van Noord-Ossetië in Rusland | |
![]() ![]() Wladikafkaz Die ligging van Wladikafkaz in Noord-Ossetië | |
Koördinate: 43°01′N 44°39′O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Noord-Ossetië-Alanië |
Stigting | 1784 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Sergei Dzantijef |
Oppervlak | |
• Totaal | 220 km2 (80 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 308 285 |
Tydsone | UTC+04:00 |
Webwerf | http://vladikavkaz-osetia.ru/ |
Eksterne skakels
- Wladikafkaz (ru)
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wladikafkaz.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.