Witkoppen
Witkoppen is 'n voorstad in die noordelike gedeelte van Sandton, noord van Johannesburg, Suid-Afrika.
Witkoppen | |
---|---|
![]() ![]() Witkoppen ![]() | |
Koördinate: 26°0′40″S 28°0′18″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,89 km2 (1,50 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 8 204 |
• Digtheid | 2 109/km2 (5 460/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 52.2% |
• Indiërs/Asiërs | 11.3% |
• Bruin mense | 2.7% |
• Swart mense | 32.2% |
• Ander | 1.5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 65.5% |
• Afrikaans | 9.9% |
• Zoeloe | 6.0% |
• Xhosa | 3.4% |
• Ander | 15.2% |
Poskode (strate) | 2191 |
Poskode (posbusse) | 2068 |
Skakelkode | 011 |
Dit is 'n digbevolkte woongebied met meer as agt uitbreidings reeds gevestig. Die hoofweg deur die gebied heet ook Witkoppenweg.
Verwysings
- "Subplek Witkoppen". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.