Witkopkiewiet
Die Witkopkiewiet (Vanellus albiceps) is 'n skaars standvoël en nomade langs sandbanke en sandstroke langs groot riviere. Die voël kom voor in die noorde van Suider-Afrika. Die voël is 28 – 32 cm groot en weeg 150 - 210 gram met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as White-crowned Lapwing.
Witkopkiewiet | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. albiceps |
Binomiale naam | |
Vanellus albiceps Gould, 1834 | |
Sinonieme | |
Hoplopterus albiceps (Gould, 1834) |
Fotogalery
- Witkopkiewiet se kop van naby.
- Bolyf
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Vanellus albiceps. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Vanellus albiceps". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.