Witkoluil

Die witkoluil (Glaucidium perlatum) is 'n algemene standvoël en nomade in doringboomsavanne en droë boomveld. Die voël is dikwels bedags aktief. Die voël is 17–21 cm lank en weeg 60–100 g. In Engels staan die voël bekend as die Pearl-spotted owlet.

Witkoluil
G. p. diurnum in die Nasionale Chobewildtuin, Botswana
Roepe van G. p. licua in Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. perlatum
Binomiale naam
Glaucidium perlatum
(Vieillot, 1817)

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

  1. "Glaucidium perlatum". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 26 November 2013. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Bron

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.