Witkeelsanger
Die Witkeelsanger (Sylvia communis) is 'n gelokaliseerde algemene voël en Palearkties-broeiende trekvoël. Die voël kom een-een in droë boomveld, veral doringveld in dorre savanne voor. Die voël is 14 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Common Whitethroat
Witkeelsanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. communis |
Binomiale naam | |
Sylvia communis Latham, 1787, England | |
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sylvia communis. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Sylvia communis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.