Witkaree

Die witkaree (Searsia pendulina) is 'n boom wat op rivieroewers voorkom langs die Oranjerivier in Namibiƫ, die Noord-Kaap en die Vrystaat. Die boom word wyd aangeplant en is soms moeilik om te identifiseer weens verbastering. Die boom se blare is dunner as die van die Karee.

Witkaree
Tak met vrugte
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. pendulina
Binomiale naam
Searsia pendulina
(Jacq.) Moffet
Sinonieme
  • Rhus pallida E.Mey.
  • Rhus pendulina Jacq.

Die boom se FSA-nommer is 396.2.[1]

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.