Withalsbosduif

Die withalsbosduif (Columba delegorguei) is 'n skaars, gelokaliseerde bosduif. Die standvoël kom voor in woude met blaredakke, digte boomveld en digte bos aan die kus en onmiddellike binneland van KwaZulu-Natal en die oostelike hoogland van Zimbabwe. Die voël is 26 – 28 cm lank en 140 – 170 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Eastern Bronze-naped Pigeon.

Withalsbosduif
'n Mannetjie in Eshowe, KwaZulu-Natal.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Turturoena
Spesie:
C. delegorguei
Binomiale naam
Columba delegorguei
Delegorgue, 1847
Sinonieme
  • Turturoenas delegorguei
  • Turturoenas sharpei

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Columba delegorguei". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.