Windrigtings

'n Nederlandse kompasroos met windrigtings. Onderverdelings is in grade en duisendstes (360° = 6400 duisendstes).
  • Die 4 hoof windrigtings is: noord, oos, suid en wes. Hierdie windrigtings kan gekombineer word, so lê noord-oos presies tussen noord en oos.
  • Die kompasroos dui 32 rigtings aan. 'n Tabel met die aantal grade, die afkorting van die windrigting en die benaming word hieronder aangetoon:
GradeAfkortingRigtingnaam
0NNoord
11¼NNNONoord-ten-ooste
22½NNONoord–noordoos
33¾ONNONoordoos-ten-noorde
45NONoordoos
56¼NONONoordoos-ten-ooste
67½ONOOos–noordoos
78¾OONOOos-ten-noorde
90OOos
101¼OOSOOos-ten-suide
112½OSOOos–suidoos
123¾SOSOSuidoos-ten-ooste
135SOSuidoos
146¼OSSOSuidoos-ten-suide
157½SSOSuid–suidoos
168¾SSSOSuid-ten-ooste
180SSuid
191¼SSSWSuid-ten-weste
202½SSWSuid–suidwes
213¾WSSWSuidwes-ten-suide
225SWSuidwes
236¼SWSWSuidwes-ten-weste
247½WSWWes–suidwes
258¾WWSWWes-ten-suide
270WWes
281¼WWNWWes-ten-noorde
292½WNWWes–noordwes
303¾NWNWNoordwes-ten-weste
315NWNoordwes
326¼WNNWNoordwes-ten-noorde
337½NNWNoord–noordwes
348¾NNNWNoord-ten-weste
360NNoord
Windrigtings

Noord | Oos | Suid | Wes

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.